Guest Reviews

Great place to stay.
Went for a short break up the West Coast and found the ideal place. Will definitely visit again.
Orson R January 2020 Travelground

- Orson R

South Africa

Beautiful scenery.
Beautiful view! Very safe location in an estate.

Pierre H March 2020 Travelground

- Pierre H

South Africa

'n Heerlike kuier met die mooiste uitsig
Ons is vriendelik ontvang met alles wat nodig was. Baie skoon en gerieflik. Ons kom gou weer kuier.
Elizma N Augustus 2020

- Elizma

Mooiste uitsig, baie goed toegerus en netjies.
Sal die plek hoogs aanbeveel.
Leda H Maart 2020

- Leda H

South Africa

Dit was heerlik. rustige atmosfeer. Naby aan als.
Ons het baie lekker gebly. Die weer was mooi. Die eienaar en werkers is baie vriendelik.
Wynand V Maart 2020

- Wynand

South Africa

Beautiful scenery.
Beautiful view! Very safe location in an estate.
Pierre H Maart 2020

- Pierre H

South Africa

The best view in the whole of Shelley Point. Our apartment overlooked the swimming beach. The sunset was exceptional. The apartment was super clean and had everything we needed and more. Will definitely recommend and go again.
Jolandi September 2020

- Jolandi

South Africa

Location amazing, well kitted out and safe. Everything you will require for a break away.
Suzanne August 2020

- Suzanne

South Africa

Location is incredible, could not ask for better! Hosts are friendly and helpful, rooms are comfortable and views are to die for!
Jeff July 2020

- Jeff

South Africa

Amazing stay to enjoy family time and wonderful views. Great for the soul!
Wonderful views. Super safe. Everyone you pass within the estate are very friendly. Kids enjoyed to cycle on the tar roads.
Heleen July 2020

- Heleen

South Africa

Excellent view, great hosting and super clean.
The hostess was very accommodating and friendly. The property has the most beautiful view. Everything was clean and in place. Wood for one braai was included. Will most definitely revisit.
Henry July 2020

- Henry

South Africa

The building is right on the beach with stunning views from every unit. We could sit on the porch with a glass of wine and watch the whales in the distance - how great is that! The units provide everything you might need - even a dishwasher. We had a love breakaway, thank you Elizan.

- Anonymous

We attended a Christmas lunch in St Helena Bay and were lucky to find that Zeezicht has an apartment for us for one night! A pity we could not stay longer! The apartments are located next to the sea with a stunning view! Everything you need is there and it also has a lovely enclosed stoep area where you can braai! The rooms are spacious and clean. And better than the photos on the website. A really nice place to stay if you visit St Helena Bay. And communication with Elizan was 5 star! Many thanks

- Anonymous

Wow! Wow! Wow!
Puik plek om by tuis te gaan en die vriendelikste diens! Die uitsig op die see is perfek, nader aan die water kan jy nie kry nie.

- Pieter B

Pragtig.
Dit was regte wonderlik om in so 'n pragtige plekkie te bly. Alles was perfek.

- Nadia P

Dit is regtig "a home away from home" met 'n uitsig wat asemrowend is!
Baie gelukkig dat ons Zeezicht Apartment gekies het.

- Fay J

Beste ligging, mooiste plek, uitstekende eienaar en personeel! ‘n Moet aan die Weskus.
Sien sterre.

- Helmien V

South Africa

Fantasties.
Vriendelike personeel, die ligging is uitstekend. Skoon en netjies. Ek sal dit beslis aanbeveel en definitief hulle weer besoek. Die woonstel is goed toegerus met alles waaraan 'n persoon kan dink. 'n Juweel by die see. Dit was baie ontspannend, net jammer dit was te kort.

- Bianca L

Pragtige verblyf met 'n asemrowende uitsig!
Zeezicht Apartments is pragtige, ruim woonstelle op die punt van die baai met 'n ongelloflike uitsig oor die baai en ruim kamers met luukse fasiliteite!

- Ockie P

Onbeskryflik mooi!
Onbeskryflik mooi! Ons het besluit om ons wittebrood te bespreek by Zeezicht, in hul "honeymoon suite". Dit het ons verwagtinge by verre oortref. Eerstens was dit 'n aangename verrassing dat Zeezicht in 'n Golf Estate geleë is (op Shelley Point), wat beteken jy voel regtig veilig. Tweedens is die huis direk op die strand. Die woonstel voldoen kompleet aan al jou moontlike behoeftes. Wat lekker was is die gasvryheid van die eienaars wat seker gemaak het ons voel welkom en ook ons pas getroudes-blydskap gedeel het. Die uitsig vanaf die balkon was asemrowend mooi en al die eenhede het mooi uitsigte. Die swembad bied 'n lekker afkoel en afleiding vir oud en jonk. Die direkte toegang tot die strand maak die plek baie uniek, met die see sommer baie naby. Wat 'n kosbare mooi plek. Jou eie stoep met 'n braai met die see as uitsig en die plek binne voldoen volkome aan 'n mens se behoeftes (insluitende 'n skottelgoedwasser). Die eenheid is modern en lekker ruim. Ons kom beslis weer!

- Chantel D

• Perfect for surfing, walking and relaxing in a magical place
• Schönes Apartment mit toller Aussicht zum Sonnenuntergang
• Fantastic location overlooking the bay with easy access to the beach
• Breathtaking sea views
• Most beautiful views
• Location, location what else is there to say
• Location
• Amazing location in idyllic setting just a 5 min walk from the beach
• Unbelievable views, very comfortable and clean
• Beautiful view

- Bookings.com guests